Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:66 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dag daarna het Salomo die volk huis toe gestuur. Hulle het die koning met ’n seën gegroet en vertrek, vol vreugde en bly dat die Here goed was vir sy dienaar Dawid en vir sy volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:66 in konteks