Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:64 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag het die koning die middelste deel van die voorhof, wat voor die tempel van die Here was, aan Hom opgedra. Hy het brandoffers, graanoffers en die vet van die maaltydoffers daar geoffer omdat die bronsaltaar voor die tempel van die Here te klein was vir al die baie offers.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:64 in konteks