Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man van God het ook ’n teken aangekondig om sy boodskap te bevestig. Hy het gesê: “Die Here het hierdie teken gegee: Hierdie altaar sal uitmekaarbreek en die as daarop sal op die grond val.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:3 in konteks