Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op bevel van die Here roep hy toe uit: “Altaar, altaar! Dit is wat die Here sê: ‘’n Seun met die naam Josia sal uit die nageslag van Dawid gebore word. Hier op jou sal hy die priesters van die hoogtes offer wat nou wierookoffers op jou bring. Hier sal mensbene op jou verbrand word.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:2 in konteks