Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Jerobeam was woedend vir die man van God omdat hy teen die altaar gepraat het. Hy het sy hand na die man uitgesteek en gesê: “Gryp hom!” Maar die koning se hand het dadelik styf geword sodat hy dit nie weer kon terugtrek nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:4 in konteks