Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar enigeen wat luister en nie gehoorsaam nie, is soos ’n man wat ’n huis sonder fondament bou. Wanneer die vloedwater teen daardie huis aanbruis, sal dit tot ’n puinhoop inmekaarstort.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:49 in konteks