Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis soos ’n man wat ’n huis bou op ’n sterk fondament wat op ’n rotsbasis gelê is. Wanneer die vloedwater styg en die huis tref, staan dit stewig, want dit is goed gebou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:48 in konteks