Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons sien wel vir Jésus. Vir “’n klein rukkie” is Hý “minder gemaak as die engele”, maar nou is Hy “met heerlikheid en eer gekroon” omdat Hy vir ons die doodslyding deurgemaak het. Ja, Hy het deur God se genade vir elke mens gesterf.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:9 in konteks