Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God – wat alles gemaak het en op wie alles gerig is – wou baie mense deel laat kry aan die heerlikheid. Daarom was dit net gepas dat Hy hulle Voorganger – naamlik Jesus wat vir hulle die pad tot verlossing sou oopmaak – deur lyding volkome vir sy taak gereedmaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:10 in konteks