Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou is dit so dat sowel Jesus – dié Een wat geheilig is – as almal wat deur Hom geheilig word, dieselfde Vader het. Dit is waarom Jesus nie huiwer om hulle sy broers en susters te noem nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:11 in konteks