Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Stry die goeie stryd vir dit waarin ons glo. Hou stewig vas aan die ewige lewe wat God jou gegee het, en wat jy so opreg bely het voor baie getuies.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:12 in konteks