Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jy, Timoteus, man van God; vlug weg van al hierdie bose dinge, en volg na wat reg en goed is. Beywer jou vir ’n lewe volgens die wil van God, gekenmerk deur toewyding, geloof, liefde, volharding en deernis.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:11 in konteks