Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet dus nie voortydig ’n oordeel vel voordat die Here kom nie. Hý sal sy lig laat skyn op die dinge wat in die donker verborge lê, en Hý sal die motiewe van ons harte aan die lig bring. Dan sal God aan elkeen die lof gee wat hom of haar toekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:5 in konteks