Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, ek het myself en Apollos as voorbeelde gebruik sodat julle van ons kan leer. As julle na die Skrif luister, sal julle nie oor julle leiers teenoor mekaar spog nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:6 in konteks