Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el het gedoen soos Y’hoshua beveel het en het twaalf klippe uit die middel van die Yarden opgetel soos יהוה met Y’hoshua gepraat het, volgens die getal van die stamme van die seuns van Yisra’el en hulle het dit saam met hulle oorgedra na die plek waar hulle oorgebly het en dit daar neergesit.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:8 in konteks