Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’hoshua die twaalf klippe opgerig, wat hulle uit die middel van die Yarden gevat het, op die plek waar die voete van die priesters, wat die verbondsark gedra het, gestaan het en dit is daar tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:9 in konteks