Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet julle vir hulle sê: ‘Die water van die Yarden is afgesny voor die ark van die verbond van יהוה; toe ons deur die Yarden gegaan het, is die water van die Yarden afgesny.’ Hierdie klippe is ’n herinnering vir die seuns van Yisra’el vir ewig.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 4

Kyk Y'hoshua 4:7 in konteks