Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Pingas, die seun van El’azar, die priester, sê vir die seuns van Re’uven, die seuns van Gad en die seuns van M’nasheh: “Vandag weet ons dat יהוה in ons midde is omdat julle nie hierdie daad van ontrou teen יהוה begaan het nie; nou het julle die seuns van Yisra’el bevry uit die hand van יהוה.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:31 in konteks