Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Pingas, die seun van El’azar, die priester en die leiers teruggekeer vanaf die seuns van Re’uven en die seuns van Gad uit die land Gil’ad na die land Kena’an, na die seuns van Yisra’el en vir hulle die boodskap gebring.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:32 in konteks