Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Pingas, die priester en die leiers van die vergadering, die stamhoofde van Yisra’el wat saam met hom was, die woorde hoor wat die seuns van Re’uven, die seuns van Gad en die seuns van M’nasheh gesê het, het dit hulle tevredegestel.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:30 in konteks