Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle kom by die streek van die Yarden, wat in die land Kena’an lê, het die seuns van Re’uven, die seuns van Gad en die halwe stam van M’nasheh daar ’n altaar gebou by die Yarden, ’n altaar groot van aansien.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:10 in konteks