Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Re’uven, die seuns van Gad en die halwe stam van M’nasheh het teruggegaan huis toe en weggetrek van die seuns van Yisra’el af, by Shiloh wat in die land Kena’an lê, om na die land Gil’ad te gaan, na die land van hulle besitting wat hulle in besit geneem het, volgens die bevel van יהוה, deur Moshe.

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:9 in konteks