Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 22:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el het gehoor dat dit gesê word: “Let op, die seuns van Re’uven, die seuns van Gad en die halwe stam van M’nasheh het ’n altaar gebou op die grens van die land Kena’an, in die streek van die Yarden, aan die kant wat behoort aan die seuns van Yisra’el.”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 22

Kyk Y'hoshua 22:11 in konteks