Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe daardie manne in die huis van Mikhay’hu ingegaan en die gesnede beeld, die skouerkleed, die huisgode en die gegote beeld gevat het, vra die priester vir hulle: “Wat maak julle?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:18 in konteks