Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vyf man wat gegaan het om die land te verken, het opgegaan, daar ingegaan en die gesnede beeld, die skouerkleed, die huisgode en die gegote beeld gevat terwyl die priester by die ingang van die poort gaan staan het saam met die ses honderd man wat met oorlogswapens bewapen is.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:17 in konteks