Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê vir hom: “Bly stil, sit jou hand oor jou mond, kom saam met ons en wees vir ons ’n vader en ’n priester. Is dit vir jou beter om priester te wees vir die huis van een man of om priester te wees vir ’n stam en ’n familie in Yisra’el?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:19 in konteks