Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God kloof egter die holte wat by Legi is oop sodat daar water uitkom. Toe hy gedrink het, het sy krag teruggekom en hy is verfris. Hy het dit daarom `Ein-HaKorei genoem, wat vandag nog in Legi is.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:19 in konteks