Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy baie dors geword en hy roep uit na יהוה en sê: “U het hierdie groot bevryding deur die hand van U dienskneg gegee en moet ek nou van dors sterf en in die hand van die onbesnedenes val?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:18 in konteks