Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woorde van Negemyah, die seun van Hakhalyah: dit het gebeur in die maand Kislev (9de Maand) van die twintigste jaar terwyl ek in Shushan, in die paleis, was,

2. dat Hanani, een van my broers, gekom het, hy en sekere manne van Y’hudah en ek het hulle gevra na die Y’hudahiete, die oorgeblewenes wat oorgebly het uit die gevangeskap en ook na Yerushalayim.2 Kon 25; Yir 52

3. Hierdie manne, vir wie ek gevra het, het vir my gesê: “Die manne wat die gevangeskap vrygespring het, let op, hulle is daar in die stad, dwalend in ellende en in bespotting; die muur van Yerushalayim is ook afgebreek en sy poorte is met vuur verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Negemyah 1