Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dat Hanani, een van my broers, gekom het, hy en sekere manne van Y’hudah en ek het hulle gevra na die Y’hudahiete, die oorgeblewenes wat oorgebly het uit die gevangeskap en ook na Yerushalayim.2 Kon 25; Yir 52

Lees volledige hoofstuk Negemyah 1

Kyk Negemyah 1:2 in konteks