Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 1:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie manne, vir wie ek gevra het, het vir my gesê: “Die manne wat die gevangeskap vrygespring het, let op, hulle is daar in die stad, dwalend in ellende en in bespotting; die muur van Yerushalayim is ook afgebreek en sy poorte is met vuur verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Negemyah 1

Kyk Negemyah 1:3 in konteks