Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 4:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Baie nasies sal kom en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van יהוה en na die huis van die God van Ya’akov sodat Hy ons aangaande Sy lewenswyses kan leer en ons in Sy paaie kan loop,” want vanuit Tziyon sal die Wet uitgaan, die Boodskap van יהוה vanuit Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 4

Kyk Mikhah 4:2 in konteks