Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 4:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal oordeel tussen baie volke en besluite maak vir magtige, veraf, nasies. Dan sal hulle hul swaarde in ploegskare smee en hulle spiese in snoeimesse; nasie sal nie die swaard optel teen nasie nie en nooit weer sal hulle oefen vir oorlog nie.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 4

Kyk Mikhah 4:3 in konteks