Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:10 Die Boodskap (DB)

Met die verloop van tyd het mense verspreid geraak en anderkant die riviere van Etiopië geland. In die tye wat kom, sal hierdie mense wat die Here nog dien, offers aan Hom bring.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:10 in konteks