Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:9 Die Boodskap (DB)

Die Here sê dat wanneer die tyd reg is, Hy die volke se gesindhede sal verander sodat hulle nie langer tot ander gode bid nie, maar Hom almal saam sal aanbid.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:9 in konteks