Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:11 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder dat sy volk in die tyd wat kom, nie langer skaam sal hoef te kry oor alles wat hulle gedoen het toe hulle opstandig teen Hom was nie. Hy gaan ontslae raak van almal wat hoogmoedig en arrogant is. Daar sal nie langer plek wees vir mense wat te veel van hulleself dink as hulle Hom in die tempel kom aanbid nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:11 in konteks