Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:14 Die Boodskap (DB)

Dit gaan ’n vreeslike tyd wees wanneer die Here mense begin straf. Dit gaan gouer kom as wat mense dink. Dit gaan ’n baie slegte tyd wees. Selfs mense wat vir hulle dapperheid bekend is, sal van vrees skreeu.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:14 in konteks