Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:13 Die Boodskap (DB)

Maar hierdie arrogante mense se besittings sal gesteel word en hulle huise vernietig word. Dit sal nie help dat hulle huise bou nie, want hulle sal nie die plesier hê om daarin te bly nie. Dit is ook ’n hopelose saak vir hulle om wingerde aan te plant, want hulle sal nooit die kans kry om van die wyn te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:13 in konteks