Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:15 Die Boodskap (DB)

Hoe lyk hierdie tyd? Dit is ’n tyd waarin mense sal sien dat die Here kwaad is. Juda se mense gaan baie swaarkry en deur vrees verlam word. ’n Mens kan dit beskryf as ’n tyd waarin dinge verwoes en vernietig sal word, ’n donker tyd in Juda se geskiedenis.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:15 in konteks