Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:7 Die Boodskap (DB)

Die Here sal eers die mense van Juda vrymaak wat nie in Jerusalem bly nie. Hy doen dit sodat die mense van Jerusalem en koning Dawid se familie nie meer eer kry as die res van Juda se mense nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:7 in konteks