Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:8 Die Boodskap (DB)

In dié tyd sal die Here die mense van Jerusalem beskerm. Die swakste mense onder hulle sal so sterk wees soos koning Dawid. Op sy beurt sal Dawid se nageslag soos God self wees of soos die engel van die Here wat hulle lei.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:8 in konteks