Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Wanneer die verwagte tyd kom, sal Ek die families van Juda soos ’n vuur maak wat ’n hoop hout aan die brand steek. Hulle sal soos ’n fakkel wees wat gerwe koring aan die brand steek. Juda se mense sal al die volke om hulle soos ’n vuur verbrand, maar Jerusalem sal net so sonder enige skade bly staan.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:6 in konteks