Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:6 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het sy vir Barak uit Kedes in Naftali laat roep. Hy was Abinoam se seun. Sy sê toe vir hom: “Hierdie opdrag kom van die Here die God van Israel: Maak vir jou 10 000 soldate bymekaar uit die stamme van Naftali en Sebulon en trek met hulle na die berg Tabor toe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:6 in konteks