Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:7 Die Boodskap (DB)

Ek sal Sisera, die hoof van Jabin se weermag, met al sy strydwaens en sy soldate teen jou laat uittrek om teen jou te kom oorlog maak by die spruit Kison, maar Ek sal hom in jou mag oorgee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:7 in konteks