Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:5 Die Boodskap (DB)

Sy het altyd onder die palmboom van Debora tussen Rama en Bet-El in die berge van Efraim gesit. Daar het die Israeliete na haar toe gekom om raad te vra en om hulle te help om hulle probleme op te los.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:5 in konteks