Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:18 Die Boodskap (DB)

Al die mense wat uit die ballingskap teruggekom het, het vir hulle ’n hut gebou en daarin gaan bly. Dit was iets wat die Israeliete in Josua se tyd laas op so ’n skaal gedoen het. Almal was opgewonde en bly hieroor.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:18 in konteks