Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:19 Die Boodskap (DB)

Esra het elke dag, vir die volle duur van die fees, ’n gedeelte van die wet van die Here voorgelees. Die fees het sewe dae geduur en op die agtste dag is daar ’n plegtige afsluitingseremonie gehou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:19 in konteks