Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:17 Die Boodskap (DB)

Die mense is toe daar weg en nadat hulle die takke gaan haal het, het hulle hutte gebou. Party het hulle hut op hulle huis se dak gebou, ander in die binnepleine. Party het selfs op die binneplein van die tempel hutte gebou. Ander se hutte het weer by die Waterhek en die Efraimshek gestaan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:17 in konteks