Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe die volgende boodskap na Jerusalem en al die omringende dorpe en stede toe gestuur: “Gaan soek in die heuwels na olyftakke, olienhouttakke, mirteboomtakke, palmtakke en ander digteblaartakke. Maak dan volgens die voorskrif wat die wetboek gee vir julle hutte waarin julle gedurende die feestyd kan bly.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:16 in konteks