Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:4 Die Boodskap (DB)

Hoekom gebeur dit? ’n Mens hoef nie te ver te soek vir ’n rede hoekom hierdie straf gegee is nie: Nineve het haar dikwels soos ’n los vrou gedra. Sy was ’n baie mooi vrou. Sy het jou maklik betower. Maar sy het dit gebruik om volke te verlei. Sy het hulle geleer om haar gode te aanbid. Só het sy hulle in haar mag gekry.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:4 in konteks